Ondangwa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ondangwa
Ligging van Ondangwa op 'n kaart (Namibië)
Ondangwa
Ondangwa
Koördinate: 17°54′50″S 15°58′42″O Koördinate: 17°54′50″S 15°58′42″O
Land Vlag van Namibië Namibië
Streek Osjana
Munisipaliteit Ondangwa
Stigting 1890 (Sendingstasie)
Regering
 - Burgemeester Raadslid Leonard Negonga
Hoogte 1 080 m (3 543 vt)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 22 822
 - Digtheid 310/km² (802,9/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode

Ondangwa is 'n dorp in Namibië met 'n geskatte bevolking van 23 000 inwoners (2010), in die Osjana-streek in die noorde van Namibië, wat grens aan Oshikoto-streek.

Ondangwa is oorspronklik as 'n sendingstasie van die Finse Sendinggenootskap in 1890 gestig. In 1914 het dit 'n regeringstasie geword.

Ondangwa word gesê om die einde van die Ondongagebied te beteken. (Ondonga is een van die koninkryke van Owamboland), en Ondangwa is geleë op die westelike rand van hierdie koninkryk.

Die dorp is ongeveer 80 km (50 myl) van die grens met Angola, langs die B1 geleë . Dit is een van die wonings van die konings van Ondonga. (Koning Eliphas Kauluma, die vader van die huidige koning woon tans hier). Die meeste van die inwoners van die dorp praat Oshindonga.

Ondangwa is die distrikshoofstad van die Ondangwa-kiesafdeling.

Verwysings[wysig]

  1. Table 4.2.2 Urban population by Census years (2001 and 2011)”. Namibia 2011 - Population and Housing Census Main Report. Namibia Statistics Agency. URL besoek op 10 September 2013.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.