One-Two-GO-vlug 269

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf One-Two-GO Lugdiens Vlug 269)
Spring na: navigasie, soek
One-Two-GO Lugdiens Vlug 269
Datum: 16 September 2007
Oorsaak: Tans nie beskikbaar
Plek van ramp: Phuket- Internasionale Lughawe
Sterftes: 89
Beserings: 41
Vliegtuig Tipe: McDonnell Douglas MD-82
Vliegtuig Stertnommer: HS-OMG
Oorsprong: Don Mueang-lughawe (Bangkok)
Bestemming: Phuket- Internasionale Lughawe
Passasiers: 123
Bemanning: 7
Oorlewendes: 41

Op 16 September 2007 het die lugdiens One-Two-GO se Vlug 269 verongeluk nadat dit probeer het om in swaar weer op die Phuket- Internasionale Lughawe in Thailand te land. Die vliegtuig het die aanloopbaan hard getref en in twee gebreek[1][2] [3] [4].[5] Die lughawe is die volgende middag vir verkeer heropen.[6] [7]

Van die 130 mense aan boord het 84 passasiers en 5 bemanningslede, insluitend albei vlieëniers, in die ramp gesterf.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]