Ongeronde halfoop voorklinker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Klinkers
Sien ook: IFA, Konsonante
  Voor Naby-voor Sentraal Naby-agter Agter
Geslote
Blank vowel trapezoid.svg
i · y
ɨ · ʉ
ɯ · u
ɪ · ʏ
e · ø
ɘ · ɵ
ɤ · o
ɛ · œ
ɜ · ɞ
ʌ · ɔ
a · ɶ
ɑ · ɒ
  Naby-geslote
Geslote-mid
Mid
Oop-mid
Naby-oop
Oop
Waar simbole in pare voorkom verteenwoordig
die een na regs 'n geronde klinker.
IFA – getal {{{ifa-getal}}}
IFA – text &#{{{ifa}}};
Entiteit &#{{{ifa}}};
X-SAMPA E
Kirshenbaum E

Die Ongeronde halfoop voorklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is <[[Internasionale Fonetiese Alfabet|ɛ]]>, en die ekwivalente X-SAMPA simbool is E.

Eienskappe[wysig]

  • Die klinkerhoogte is middel, wat beteken dat die tong halfpad tussen die oop klinker- en geslote klinker posisies is.
  • Die klinkerposisie is voor, wat beteken dat die tong so ver vorentoe as moontlik in die mond mond geposisioneer word sonder om 'n versperring te veroorsaak wat dit as 'n konsonant sou veroorsaak dat dit as 'n konsonant geklassifiseer sou word..
  • Die ronding is ongerond, wat beteken dat die lippe nie gerond word nie

Voorkoms[wysig]

Taal Woord IFA Betekenis Notas
Nederlands[1] fuut [fyˑt] 'grebe' Sien Nederlands
Engels Algemene Amerikaans bed [bɛd] 'bed'
Frans[2] bête [bɛt] 'dier' Sien Frans
Duits Bett [bɛt] 'bed' Sien Duits

Verwysings[wysig]