Ongewerweldes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Ongewerwelde)
Spring na: navigasie, soek
Thelenota ananas, 'n voorbeeld van 'n ongewerwelde dier.
'n Vlieg.

Ongewerweldes of invertebrate is diere sonder 'n werwelkolom of ruggraat. Die term is deur Jean-Baptiste de Lamarck ingevoer om diere soos insekte, pylinkvisse en wurms te onderskei van die vertebrata of gewerwelde diere.