Oopbekooievaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oopbekooievaar
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Ciconiiformes
Familie: Ciconiidae
Genus: Anastomus
Spesie: A. lamelligerus
Binomiale naam
Anastomus lamelligerus
Temminck, 1823

Die Oopbekooievaar (Anastomus lamelligerus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat voorkom in Suider-Afrika. Die voël is 74 – 90 cm groot en weeg 700 - 1200 g. Die voël broei koloniaal soms saam tot 100 pare. In Engels staan die voël bekend as African Openbill.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Anastomus lamelligerus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.