Oos-Kaapse reusebroodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oos-Kaapse reusebroodboom
Die oudste broodboom in Europa, Lednice-kweekhuis, Tjeg Republiek.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. altensteinii
Binomiale naam
Encephalartos altensteinii
Lehmann (1834)

Die Oos-Kaapse reusebroodboom (Encephalartos altensteinii) kom hoofsaaklik langs die kus voor vanaf Port Elizabeth ooswaarts. Dit kan moontlik in KwaZulu-Natal groei. Dit is een van die grootste broodbome en kan tot 4 m hoog en die blare kan tot 3.5 m lank word. Die sade is rooi, ovaalvormig en ongeveer 2.3 cm lank. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. Die boom lyk baie soos die Reusebroodboom.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]