Oos-Siberiese ekonomiese streek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Oos-Siberiese ekonomiese streek in Rusland.

Die Oos-Siberiese ekonomiese streek (Russies: Восто́чно-Сиби́рский экономи́ческий райо́н, Wostotsjno-Sibirski ekonomitsjeski rajon) is een van 12 ekonomiese streke van Rusland. Dit is ’n yl bevolkte gebied tussen Europa en Asië, maar danksy hoë lone is produktiwiteit hier hoog volgens Russiese standaarde.

In dié streek met sy plato's, berge en stroomgebiede is die belangrikste stede – Krasnojarsk, Irkoetsk, Oelan-Oede en Tsjita – aan die Transsiberiese Spoorlyn geleë. Een van die vertakkings verbind Oelan-Oede met Mongolië en Beijing in Sjina. Daar is hidroëlektrisiteitstasies by Bratsk, Krasnojarsk en Irkoetsk. Steenkool, goud, grafiet, ystererts, aluminumerts, sink en lood word in die gebied gemyn en daar word met vee geboer.[1]

Die streek is 4 122 800 km2 groot en die bevolking is 8,5 miljoen volgens die 2002-sensus. Sowat 71 persent van die mense woon in die stede. Die gemiddelde bevolkingsdigtheid is 2/km2.

Deelgebiede[wysig]

Die volgende deelgebiede val in die streek:

  1. Flag of Buryatia.svg Boerjatië
  2. Flag of Khakassia.svg Chakassië
  3. Flag of Irkutsk Oblast.svg Irkoetsk-oblast
  4. KrasnoyarskKray-Flag.svg Krasnojarsk-krai
  5. Flag of Tuva.svg Tiwa
  6. Flag of Zabaykalsky Krai.svg Zabaikalski-krai

Verwysings[wysig]

Flag of Russia.svg Deelgebiede van die Russiese Federasie
             Republieke  AdigeaAltaiBasjkortostan (Basjkirië)BoerjatiëChakassiëDagestanIngoesjetiëJakoetiëKabardino-BalkariëKalmikiëKaratsjai-TsjerkessiëKareliëKomiKrimMari ElMordowiëNoord-Ossetië-AlaniëOedmoertiëTartarstanTsjetsjniëTsjoewasjiëTiwa
Krais  AltaiChabarofskKamtsjatkaKrasnodarKrasnojarskPermPrimorskiStawropolZabaikalski
Oblaste  AmoerArchangelskAstrachanBelgorodBrjanskIrkoetskIwanowoJaroslawlKaliningradKaloegaKemerowoKirofKoerganKoerskKostromaLeningradLipetskMagadanMoermanskMoskouNizjni NowgorodNowgorodNowosibirskOeljanofskOmskOrenburgOrjolPenzaPskofRjazanRostofSachalinSamaraSaratofSmolenskSwerdlofskTambofTjoemenToelaTomskTsjeljabinskTwerWladimirWologdaWoronezjWolgograd  
 Outonome oblast  Joodse
 Outonome okroegs  Chanto-MansiëJamalo-NenetsiëNenetsiëTsjoekotka
Federale stede  MoskouSewastopolSint Petersburg