Oostelike heuningwyser

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oostelike heuningwyser
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Piciformes
Familie: Indicatoridae
Genus: Indicator
Spesie: I. meliphilus
Binomiale naam
Indicator meliphilus
(Oberholser, 1905)

Die Oostelike heuningwyser (Indicator meliphilus) is 'n skaars, gelokaliseerde standvoël in digte boomveld en woude. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 - 18 gram. In Engels staan die voël bekend as Pallid Honeyguide.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Indicator meliphilus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.