Oostelike sterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oostelike sterretjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Gelochelidon
C.L. Brehm, 1830
Spesie: G. nilotica
Binomiale naam
Gelochelidon nilotica
(Gmelin, 1789)

Die Oostelike sterretjie (Gelochelidon nilotica) is 'n seldsame voël en somerswerwer na strandmere en kuswatermassas. Hulle soek soms kos in die aangrensende velde en rietplate. Die voël is 35 – 38 cm lank, 190 - 260 g groot met 'n vlerkspan van 1.0 - 1.1 m. In Engels staan die voël bekend as die Gull-billed Tern.

Dit is die enigste spesie in die genus Gelochelidon.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]