Ope-inhoud

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Ope-inhoud is 'n byvoeglike naamwoord, 'n nuutskepping wat enige skeppende werk, insluitende artikels, prente, luister- en kykmateriaal, beskryf wat gepubliseer word in ‘n formaat wat eksplisiet toelaat dat die materiaal gepubliseer en herversprei mag word. Die inhoud mag val in die publieke domein, of onder lisensie, soos met die GNU/FDL Lisensie. Waarskynlik was die eerste gedokumenteerde geval van "ope-inhoud" navorsing die poging van die Koninklike Vereniging om, as ‘n publieke onderneming, inligting dwarsoor die wêreld te versprei en te deel.

Ope-inhoud projekte (in alfabetiese rangorde)[wysig]

Lisensies[wysig]


Erkenning[wysig]

Die lys van oop-inhoud projekte is gedeeltelik gebaseer op die The Institutional Design of Open Source Programming (http://www.firstmonday.org/issues/issue8_1/schweik/index.html) beskikbaar by Firstmonday