Oranjeborsboslaksman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oranjeborsboslaksman
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Malaconotidae
Genus: Telophorus
Spesie: T. sulfureopectus
Binomiale naam
Telophorus sulfureopectus
(Lesson, 1831)
Sinonieme

Chlorophoneus sulfureopectus
Malaconotus sulfureopectus

Die Oranjeborsboslaksman (Chlorophoneus sulfureopectus) is 'n algemene standvoël wat redelik onopvallend is en leef in doringbossavanne en rivierbos. Die voël is 19 cm groot en weeg 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Orange-breasted Bushshrike.

'n Oranjeborsboslaksman in Zambië.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]