Oranjeville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oranjeville
Ligging van Oranjeville op 'n kaart (Vrystaat)
Oranjeville
Oranjeville
Koördinate: 26°59′0″S 28°12′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Tydsone SAST (UTC+2)

Oranjeville is 'n oorddorp in die noorde van die Vrystaat in Suid-Afrika. Die oord lê aan die oewer van die Vaaldam. Die dorp is na die Prinse van Oranje van Nederland vernoem en is gestig as 'n halfweghuis vir ossewaens tussen Heilbron, Frankfort en Vereeniging.

Sien ook[wysig]