Orion-Cygnus-arm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die struktuur van die Melkweg se spiraalarms.

Die Orion-Cygnus-arm is ’n klein spiraalarm van die Melkweg van sowat 3 500 by 10 000 ligjare wat ons sonnestelsel en dus die Aarde insluit.[1] Daarom word dit ook die Lokale Arm genoem.

Die Orion-Cygnus-arm is geleë tussen die Carina-Sagittarius-arm en die Perseus-arm. Laasgenoemde is een van die twee groot spiraalarms van die Melkweg. Ons sonnestelsel is min of meer in die helfte van die arm geleë, sowat 26 000 ligjare van die kern van die sterrestelsel af.

Messier-voorwerpe[wysig]

Verskeie Messier-voorwerpe is in die Orion-Cygnus-arm geleë:

Verwysings[wysig]

  1. Harold Spencer Jones, T. H. Huxley, Proceedings of the Royal Institution of Great Britain, Royal Institution of Great Britain, v. 38–39

Eksterne skakels[wysig]


Crystal txt.png Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia


Die Aarde se posisie in die ruimte
AardeSonnestelselPlaaslike Interstellêre WolkPlaaslike BorrelGould-gordelOrion-Cygnus-armMelkweg-subgroepMelkwegPlaaslike GroepVirgo-superswermLaniakea-superswermHeelalMultiversum