Ortodokse Kerk van Tsjeggië en Slowakye

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ortodokse Kerk van Tsjeggië en Slowakye
Ortodokse Kerk van Sint Cyrillus en Sint Methodius in Praag.
Ortodokse Kerk van Sint Cyrillus en Sint Methodius in Praag.
Moederkerk Russies-Ortodokse Kerk
Stigtingsjaar 1951 deur die Russies-Ortodokse Kerk, 1998 deur die Ekumeniese Patriargaat van Konstantinopel
Stigter Gorazd (Pavlik)
Status Outokefaal
Kerkleiding
Hoof Christof van Praag
Hoof se titel Aartsbiskop van Praag, die Metropoliet van Tsjeggië en Slowakye of die Aartsbiskop van Presov, die Metropoliet van Tsjeggië en Slowakye
Setel Prešov of Praag
Besonderhede
Liturgie Bisantyns
Liturgiese taal   Kerkslawies
Kalender Hersiene Juliaanse kalender
Gelowiges 100 000
Bisdomme 4
Kloosters 1
Gemeentes 249
Webtuiste
In Tsjeggië, In Slowakye

Die Ortodokse Kerk van Tsjeggië en Slowakye is ’n outokefale Oosters-Ortodokse Kerk wat in volle gemeenskap met die ander Oosters-Ortodokse kerke is. Die primaat van die kerk het die titel Aartsbiskop van Praag, die Metropoliet van Tsjeggië en Slowakye of die Aartsbiskop van Presov, die Metropoliet van Tsjeggië en Slowakye.

Die Kerk het ’n sterk verbintenis met die antieke geskiedenis. Dit sluit die historiese land Morawië in waar die broers sint Cyrillus en sint Methodius die liturgiese en kanonieke geskrifte van die Ortodokse Kerk in Kerkslawies vertaal het. Daarvoor het hulle die eerste Slawiese alfabet, die Glagolitiese alfabet, ontwerp.

Eksterne skakels[wysig]

Outokefale Oosters-Ortodokse Kerke
Ekumeniese Patriargaat van KonstantinopelGrieks-Ortodokse Kerk van AlexandriëGrieks-Ortodokse Kerk van AntiogiëGrieks-Ortodokse Patriargaat van JerusalemRussies-Ortodokse KerkGeorgies-Ortodokse en Apostoliese KerkSerwies-Ortodokse KerkRoemeens-Ortodokse KerkBulgaars-Ortodokse KerkKerk van SiprusKerk van GriekelandPools-Ortodokse KerkOrtodokse Kerk van AlbaniëOrtodokse Kerk van Tsjeggië en Slowakye • (Ortodokse Kerk in Amerika)