Oscar Wilde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oscar Wilde
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Oscar Wilde in 1882

Geboortenaam Oscar Fingal O'Flahertie Wills Wilde
Gebore 16 Oktober 1854
Dublin, Ierland
Oorlede 30 November 1900 (op 46)
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Ouers Sir William Wilde
Lady Jane Wilde
Beroep skrywer, digter, dramaturg en kortverhaalskrywer
Bekend vir The Picture of Dorian Gray, 1890
The Importance of Being Earnest, 1895
The Ballad of Reading Gaol, 1898
Huweliksmaat Constance Lloyd (1884–98)
Kind(ers) Cyril Holland, Vyvyan Holland
Oscar Wilde Signature.svg
Standbeeld van Oscar Wilde in Dublin se Merrion Square Park (Archbishop Ryan Park).
"The Peacock Skirt", geïllustreerd deur Aubrey Beardsley vir Wilde se opvoering Salomé

Oscar Fingal O'Flahertie Wills Wilde (16 Oktober 185430 November 1900) was 'n Anglo-Ierse skrywer, digter, dramaturg en kortverhaalskrywer.

Biografie[wysig]

Geboorte en vroeë lewe[wysig]

Wilde is gebore op 16 Oktober 1854, binne 'n Protestante Anglo-Ierse familie, in 21 Westland Row, Dublin. Sy ouers was Sir William Wilde en sy vrou Jane. Jane was 'n suksesvolle skrywer en 'n Ierse nasionalis, bekend as 'Speranza', terwyl Sir William Ierland se bekendste oor- en oogspesialis was, en het boeke geskryf oor argeologie.

Literêre werke[wysig]

Sy enigste boek The Picture of Dorian Gray is gepubliseer in 1891. Kritici beweer gereeld dat daar paralelle bestaan tussen Wilde se lewe en dié van die hoofkarakter, en dit is ook gebruik as bewys in die hofsaak teen hom.

Bibliografie[wysig]

Digkuns