Oshakati

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oshakati
Oshakati street market.JPG
Official seal of Oshakati
Seël
Ligging van Oshakati op 'n kaart (Namibië)
Oshakati
Oshakati
Koördinate: 17°47′.9594″S 15°41′57.84″O
Land Vlag van Namibië Namibië
Streek Oshana
Bevolking (2001)
 - Stad 28 255
Tydsone Wes-Afrika Tyd (UTC+1) (UTC)

Oshakati is 'n stad in die noorde van Namibië. Dit is geleë in die provinsie Oshana. Daar woon 28 255 mense. Die stad is gebruik as 'n basis deur die Suid-Afrikaanse Weermag tydens die Suid-Afrikaanse Grensoorlog en die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog. In 1988 het 'n bom by 'n bank (finansiële instelling) in Oshakati ontplof wat 27 mense dood gemaak en meer as 30 beseer het.