Osjikoto

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Osjikoto
Hoofstad: Omuthiya
Grootste stad: Tsumeb
Ligging van Osjikoto in Namibië

Osjikoto is een van die 14 streke van Namibië. Osjikoto se hoofdorp en grootste dorp is Tsumeb. In die noorde grens Osjikoto aan Ohangwena, in die ooste aan Kawango-Wes, in die suide aan Otjozondjoepa en Kunene, en in die weste aan Osjana.


Vlag van Namibië

Streke van Namibië

ErongoHardapǀǀKaras (Karas)Kawango-Oos (Kawango)Kawango-Wes (Kawango)KhomasKuneneOhangwenaOmahekeOmoesatiOsjanaOsjikotoOtjozondjoepaSambesi (Caprivi)