Oss

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oss
Die Burchtplein in Oss
Die Burchtplein in Oss
Vlag van Oss
Vlag
Wapen van Oss
Wapen
Ligging van Oss-munisipaliteit in Noord-Brabant
Ligging van Oss-munisipaliteit in Noord-Brabant
Koördinate: 51°46′00″N 5°31′00″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie North Brabant-Flag.svg Noord-Brabant
Regering
 - Burgemeester Wobine Buijs-Glaudemans (VVD)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 104,42 km²  (40,3 vk m)
 - Land 101,86 km² (39,3 vk m)
 - Water 2,56 km² (1 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 84 664
 - Digtheid 831/km² (2 152,3/myl2)
Poskode 5340-5351, 5366-5373
Skakelkode(s) 0412, 0486
Webwerf: www.oos.nl

Oss is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, geleë noordoos van die stad 's-Hertogenbosch en aan die Maas-rivier, wat o.a. hier die grens vorm met die provinsie Gelderland. Die munisipale gebied het sowat 85 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 104 km².

Oss is 'n industriestad waar belangrike multinasionale korporasies (mede) ontstaan het, soos Unilever, AkzoNobel en Organon. Oss is bekend vir sy professionele sokkerspan FC Oss.

Oss is ook die munisipaliteit waar die Sosialistiese Party se opmars begin het.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Oss (kategorie)