Ostraciidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ostraciidae
Acanthostracion polygonius.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Tetraodontiformes
Familie: Ostraciidae
Genera
Sien teks.

Die Koffervisse en Koeivisse (Ostraciidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Tetraodontiformes. Daar is ongeveer veertien genera met vier en dertig spesies wat hoort tot dié familie en 10 van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die familie se liggaam is bedek met 'n harde laag bekend as 'n karapaks. Daar is slegs gate vir die oë, mond, kieue, neus, anus en vinne in die karapaks. Die grootte wissel van 15 – 46 cm. Die familie verkies om in rots en koraal riwwe te leef tot op dieptes van 90 m. Hulle is omnivore en eet onder andere slakke, skaaldiere, sponse, wurms en alge. Wanneer die vis bedrieg raak skei die familie 'n toksien af. As gevolg hiervan kan die familie nie in akwariums aangehou word nie.

Genera[wysig]

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Lactoria diaphana
  • Ostracion

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]