Oviston

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oviston
Ligging van Oviston op 'n kaart (Oos-Kaap)
Oviston
Oviston
Koördinate: 30°41′0″S 25°46′0″O Koördinate: 30°41′0″S 25°46′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Joe Gqabi
Plaaslike Munisipaliteit Gariep
Stigting ~1965
Oppervlak
 - Dorpie 4,15 km²  (1,6 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorpie 636
 - Digtheid 150/km² (388,5/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 9798
Skakelkode(s) 051

Oviston is geleë op die suidelike oewer van die Gariepdam, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die naam is 'n akroniem vir "Oranje-Vis-Tonnel" omrede die waterinlaat vir die tonnel by Oviston gebou is. Die dorpie is gebou om die mense wat by die bou van die tonnel betrokke was te huisves. Oviston is 8 km noord van Venterstad.[1] Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 636 gehad, waarvan 246 (38,7%) Blankes was[2].

Sien ook[wysig]

Nota: Afstande per pad gemeet[3]

Verwysings[wysig]