Pêrel-vlindervis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pêrel-vlindervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Chaetodontidae
Genus: Chaetodon
Subgenus: Rhombochaetodon
Spesie: C. (R.) madagaskariensis
Binomiale naam
Chaetodon (Rhombochaetodon) madagaskariensis
Ahl, 1923
Sinonieme

Chaetodon madagascariensis (lapsus)

Die Pêrel-vlindervis (Chaetodon madagaskariensis) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Algoabaai. Die vissie word tot 13 cm lank en kom in koraal en rots riwwe voor, van 10 – 70 m water. In Engels staan die vis bekend as die Pearly butterflyfish en kan in akwariums oorleef.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]