Palapye

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Palapye
Palapye, uitsig na die Morupule-kragstasie, 1987
Palapye, uitsig na die Morupule-kragstasie, 1987
Ligging van Palapye op 'n kaart (Botswana)
Palapye
Palapye
Koördinate: 22°23′S 27°8′O Koördinate: 22°23′S 27°8′O
Land Vlag van Botswana Botswana
Distrik Sentraal Distrik
Subdistrik Serowe/Palapye
Hoogte 919 m (3 015 vt)
Bevolking (2001)
 - Stad 26 000
 - Digtheid 5/km² (12,9/vk m)
Tydsone SAST (UTC+2)
Areakode 49xxxxx
Webwerf: http://www.palapye.com

Palapye (klem op tweede lettergreep) is 'n stad (voorheen 'n dorp) in Botswana. Palapye word beskou as die stad in Afrika wat die vinnigste groei.

Geskiedenis[wysig]

Die Bamangwato-volk, onder Kgosi Kgama III, word algemeen beskou as die eerste mense om hulself naby die hedendaagse Palapye te vestig. Hul hoofstad was die nedersetting Phalatswe, ook bekend as Ou Palapye, en was geleë aan die westelike punt van die Tswapong heuwels. Dit het tot 1902 bestaan, toe dit ontruim is, en die bouvalle daarvan is steeds sigbaar 'n paar kilometer buite Palapye se dorpskern. Die naam Palapye, voorheen ook Palachwe of Palapwe gespel, verwys na die Rooibok.[1]

Verwysing[wysig]

  1. Raper, P.E.. Palapye. archive.org. Besoek op 28 Oktober 2013.