Palmerston, Noordelike Gebied

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Palmerston
Palmerston-CBD-NT.jpg
Ligging van Palmerston in Australië
Ligging van Palmerston in Australië
Koördinate: 12°28′0″S 130°58′0″O
Administrasie
Staat Vlag van Australië Australië
Gebied Flag of the Northern Territory.svg Noordelike Gebied
Stigting 1981
Oppervlak
 - Stad 52,9 km²  (20,4 vk m)
Bevolking (2011)
 - Stad 34 944
 - Digtheid 9,1/km² (23,6/myl2)
Webwerf: palmerston.nt.gov.au

Palmerston is die tweede grootste nedersetting in die Noordelike Gebied, in Australië. Die nedersetting is in 1981 gestig en het in 2011 ongeveer 35 duisend inwoners.