Palmwindswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Palmwindswael
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Apodiformes
Familie: Apodidae
Genus: Cypsiurus
Spesie: C. parvus
Binomiale naam
Cypsiurus parvus
(Lichtenstein, 1823)
Cypsiurus parvus

Die Palmwindswael (Cypsiurus parvus) is 'n windswael. Die voëls behoort aan die genus Cypsiurus wat onder die familie van windswaelagtiges (Apodidae) ressorteer. Hulle kom algemeen in Afrika suid van die Sahara, sowel as in Madagaskar voor en maak in palmbome met breë blare nes.

Ander name[wysig]

  • Wetenskaplike naam: Cypsiurus parvus
  • Engelse naam: African Palm Swift

Sien ook[wysig]

Bronnelys[wysig]