Panga (vis)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Panga
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Sparidae
Genus: Pterogymnus
Smith, 1938
Spesie: P. laniarius
Binomiale naam
Pterogymnus laniarius
(Valenciennes, 1830)

Die Panga (Pterogymnus laniarius) is 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en kom voor vanaf Namibië tot by Beira. Dit staan ook in Engels bekend as die Panga.

Voorkoms[wysig]

Die vis se kop en lyf is pienkerig silwer met dowwe geel horisontale stepe op die kante. Al die vinne is dof pienkerig. Die vis word 45 cm lank en 1.5 kg swaar.

Habitat[wysig]

Die vis kom op rots riwwe voor in water van 20 – 230 m diep. Hulle skiet kuit reg deur die jaar.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]