Papierbasdoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Papierbasdoring
S.A. nasionale nommer: 187 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Acacia
Spesie: A. sieberiana
Binomiale naam
Acacia sieberiana
DC.
Sinonieme
  • Acacia abyssinica sensu auct.
  • Acacia amboensis
  • Acacia davyi sensu auct.
  • Acacia purpurascens
  • Acacia sieberana DC.
  • Acacia sieberiana DC. subsp. vermoesenii (De Wild.)
  • Acacia vermoesenii De Wild.[2]
Die bas wat soos lagies papier lyk wat afskilfer gee aan die boom sy naam
Nabyskoot van die blare

Die Papierbasdoring (Acacia sieberana) is 'n boom wat aangetref word in die bosveld van KwaZulu-Natal en noord van die Vaalrivier in Suid-Afrika. Die bas is grynserig of gelerig bruin en is dikwels kurkagtig of skilfer af. Die reguit dorings word tot 9 cm lank. Die blomme word in klein donserige wit hofies gedra. Die peule is dik, houtagtig en ongeveer 15 cm lank. Die peule gaan eers oop nadat dit van die boom afgeval het.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Papierbasdoring (kategorie)

Bronne[wysig]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik, 75. ISBN 978-1-77007-759-1. 
  2. ILDIS LegumeWeb