Paradysvlieëvanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Paradysvlieëvanger
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Dicruridae
Genus: Terpsiphone
Spesie: T. viridis
Binomiale naam
Terpsiphone viridis
(Müller, 1776)
Blou: Broeiende migrant  Groen: Inwoner
Blou: Broeiende migrant
Groen: Inwoner

Die Paradysvlieëvanger (Terpsiphone viridis) is 'n kleurryke vlieëvanger wat wydverspreid voorkom in suidelike Afrika, behalwe in hoërliggende en droër dele.

Identifikasie[wysig]

Medium grootte, donkerblou kop met okerkleurige bolyf. Die mannetjie het twee lang stertvere.

Habitat[wysig]

Rivier- en kuswoude asook digte bosse in savanne, tuine en eksotiese plantasies.

Verspreiding[wysig]

Wydverspreid in suidelike Afrika maar kom ook voor in suidwestelike Arabië.

Geluid[wysig]

Kort, ritmiese roep, tseek tseek krrr krrr

Ander name[wysig]

  • Engelse naam: Paradise Flycatcher
  • Zoeloenaam: iNzwece
  • Wetenskaplike naam: Terpsiphone viridis

Sien ook[wysig]

Bronnelys[wysig]