Paralimpiese Somerspele 1964

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
IIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1964

Gehou in Tokio, Japan
Deelnemende lande 21
Deelnemende atlete 375
Items 144 in 9 sporte
Openingseremonie 3 November 1964
Sluitingseremonie 12 November 1964
Amptelik geopen deur
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele 1960: Rome (Italië)
Volgende Spele 1968: Tel Aviv (Israel)

Die IIe Paralimpiese Spele word in 1964 in Tokio, Japan aangebied.

Sover bekend was hierdie die eerste Paralimpiese Spele waaraan Suid-Afrika deelgeneem het. Suid-Afrika behaal 'n 6de plek met 19 medaljes. Hiervan was 8 goud, 8 silwer en 3 brons medaljes.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 50 41 32 123
2 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 18 12 20 61
3 Vlag van Italië Italië - 14 15 16 45
4 Vlag van Australië Australië - 12 11 7 30
5 Flag of Rhodesia (1964).svg Rhodesië - 10 5 2 17
6 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika - 8 8 3 19
7 Vlag van Israel Israel - 7 3 11 21
8 Vlag van Argentinië Argentinië - 6 15 16 37
9 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland - 5 2 5 12
10 Vlag van Nederland Nederland - 4 6 4 14
11 Vlag van Frankryk Frankryk - 4 2 5 11
12 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 4 1 7 12
13 Vlag van Japan Japan - 1 5 4 11
14 Vlag van België België - 1 0 1 2
15 Vlag van Switserland Switserland - 0 1 0 1
16 Flag of Malta (1943).svg Malta - 0 0 2 2
17 Vlag van Swede Swede - 0 0 1 1
Totaal - 144 138 136 418

Eksterne skakels[wysig]


Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960 - Tokio 1964 - Tel Aviv 1968 - Heidelberg 1972 - Toronto 1976 - Arnhem 1980 - New York & Stoke Mandeville 1984 - Seoel 1988 - Barcelona 1992 - Atlanta 1996 - Seoel 2000 - Athene 2004 - Beijing 2008 - Londen 2012 - Rio de Janeiro 2016 - Tokio 2020
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 - Lake Placid 1980 - Innsbruck 1984 - Innsbruck 1988 - Tignes-Albertville 1992 - Lillehammer 1994 - Nagano 1998 - Salt Lake City 2002 - Turyn 2006 - Vancouver 2010 - Sotsji 2014 - Pyeongchang 2018
Internasionale Paralimpiese Komitee - Nasionale Paralimpiese Komitee