Paralimpiese Winterspele 1980

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
IIe Paralimpiese Winterspele
Paralimpiesespele van 1980

Gehou in Geilo, Noorweë
Deelnemende lande
Deelnemende atlete
Items
Openingseremonie 1 Februarie 1980
Sluitingseremonie 7 Februarie 1980
Amptelik geopen deur
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele 1976: Örnsköldsvik (Swede)
Volgende Spele 1984: Innsbruck (Oostenryk)

Die IIe (2de) Paralimpiese Winterpele is in 1980 in Geilo, Noorweë aangebied.

Getal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1. Flag of Norway.svg Noorweë - 23 21 10 54
2. Flag of Finland.svg Finland - 15 7 12 34
3. Flag of Austria.svg Oostenryk - 6 10 6 22
4. Flag of Sweden.svg Swede - 5 3 8 16
5. Flag of Switzerland.svg Switserland - 4 2 3 9
6. Flag of the United States.svg Verenigde State van Amerika - 4 1 1 6
7. Flag of Germany.svg Wes-Duitsland - 3 5 9 17
8. Flag of Canada.svg Kanada - 2 3 1 6
9. Flag of France.svg Frankryk - 1 1 1 3
10. Flag of the Czech Republic.svg Tsjeggoslowakye - 0 1 0 1

Eksterne skakels[wysig]


Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960 - Tokio 1964 - Tel Aviv 1968 - Heidelberg 1972 - Toronto 1976 - Arnhem 1980 - New York & Stoke Mandeville 1984 - Seoel 1988 - Barcelona 1992 - Atlanta 1996 - Seoel 2000 - Athene 2004 - Beijing 2008 - Londen 2012 - Rio de Janeiro 2016 - Tokio 2020
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 - Lake Placid 1980 - Innsbruck 1984 - Innsbruck 1988 - Tignes-Albertville 1992 - Lillehammer 1994 - Nagano 1998 - Salt Lake City 2002 - Turyn 2006 - Vancouver 2010 - Sotsji 2014 - Pyeongchang 2018
Internasionale Paralimpiese Komitee - Nasionale Paralimpiese Komitee