Paralimpiese Winterspele 1994

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
VIe Paralimpiese Winterspele
Paralimpiesespele van 1994

Gehou in Lillehammer, Noorweë
Deelnemende lande 31
Deelnemende atlete 471
Items
Openingseremonie 10 Maart 1994
Sluitingseremonie 19 Maart 1994
Amptelik geopen deur Koningin Sonja
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam Helge Bjørnstad
Vorige Spele 1992: Tignes (Frankryk)
Volgende Spele 1998: Nagano (Japan)

Die VIe Paralimpiese Winterpele is in 1994 in Lillehammer, Noorweë aangebied. Dit was die eerste Paralimiese Spele wat deur die Internasionale Paralimpiese Komitee aangebied is; asook die eerste Paralimpiese Spele wat op dieselfde plek as die ooreenstemmende Winterspele plaasgevind het.

Aantal medaljes[wysig]

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1. Vlag van Noorweë Noorweë - 29 22 13 64
2. Vlag van Duitsland Duitsland - 25 21 18 64
3. Vlag van Verenigde State Verenigde State van Amerika - 24 12 7 43
4. Vlag van Frankryk Frankryk - 14 6 11 31
5. Vlag van Rusland Rusland - 10 12 8 30
6. Vlag van Oostenryk Oostenryk - 7 16 12 35
7. Vlag van Finland Finland - 7 6 11 24
8. Vlag van Swede Swede - 3 3 2 8
9. Vlag van Australië Australië - 3 2 4 9
10. Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland - 3 3 6
11. Vlag van Switserland Switserland - 2 9 5 16
12. Vlag van Pole Pole - 2 3 5 10
13. Vlag van Spanje Spanje - 1 6 3 10
14. Vlag van Kanada Kanada - 1 2 5 8
15. Vlag van Nederland Nederland - 1 0 3 4
16. Vlag van Denemarke Denemarke - 1 0 2 3
17. Vlag van Italië Italië - 0 7 6 13
18. Vlag van Japan Japan - 0 3 3 6
19. Vlag van Slowakye Slowakye - 0 3 2 5
20. Vlag van Kasakstan Kazakstan - 0 1 0 1
21. Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 0 0 5 5
22. Vlag van België België - 0 0 1 1
= Vlag van Estland Estland - 0 0 1 1
= Vlag van Liechtenstein Liechtenstein - 0 0 1 1
= Vlag van Tsjeggië Tsjeggiese Republiek - 0 0 1 1
- Vlag van Belarus Belo-Rusland - 0 0 0 0
- Vlag van Bulgarye Bulgarye - 0 0 0 0
- Vlag van Letland Letland - 0 0 0 0
- Vlag van Litaue Litaue - 0 0 0 0
- Vlag van Suid-Korea Suid-Korea - 0 0 0 0
- Vlag van Ysland Ysland - 0 0 0 0
- Totaal (31 Lande) 471 133 134 132 399

Eksterne skakels[wysig]


Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960 - Tokio 1964 - Tel Aviv 1968 - Heidelberg 1972 - Toronto 1976 - Arnhem 1980 - New York & Stoke Mandeville 1984 - Seoel 1988 - Barcelona 1992 - Atlanta 1996 - Seoel 2000 - Athene 2004 - Beijing 2008 - Londen 2012 - Rio de Janeiro 2016 - Tokio 2020
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 - Lake Placid 1980 - Innsbruck 1984 - Innsbruck 1988 - Tignes-Albertville 1992 - Lillehammer 1994 - Nagano 1998 - Salt Lake City 2002 - Turyn 2006 - Vancouver 2010 - Sotsji 2014 - Pyeongchang 2018
Internasionale Paralimpiese Komitee - Nasionale Paralimpiese Komitee