Park Jung-yang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Park Jung-yang

Park Jung-yang (Koreaans: 박중양, hanja:朴重陽, 3 Mei 1872 - 23 April 1959) was 'n Koreaanse politikus, burokraat en liberale filosoof. Hy was die burgemeester van Daegu (1906 - 1907), die goewerneur van Gyungsangbuk-do (1906-1907, 1908-1910), Pyungannam-do (1907), Jeollanam-do (1907), Chungcheongnam-do (1910, 1910-1915), Hwanghae-do (1921 - 1923, 1928) en Chungcheongbuk-do-provinsie (1923-1925). Sy bynaam was Haeak(해악, 海岳), Ilso(일소, 一笑).

Bronne[wysig]