Parlementgebou (Hongarye)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die gebou van Boeda af.

Die Parlementgebou van Hongarye (Hongaars: Országház) is geleë in Boedapest, en is die amptelike setel van die Hongaarse regering. Dit het meer as 19 jaar geneem om te bou, en is in 1904 voltooi. Die gebou, wat 96 m hoog en 268 m lank is, is nog steeds die grootste en hoogste gebou in die land.

Eksterne skakels[wysig]