Party vir die Diere

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Partij voor de Dieren
PvdD
Logo van die betrokke party.
Leier Marianne Thieme
Gestig Oktober 2002
Jeugvleuel PINK!
Ideologie Groen politiek, Dierbevryding, Euroskeptisme
Amptelike kleure groen
Webblad partijvoordedieren.nl

Die Party vir die Diere (Nederlands: Partij voor de Dieren, PvdD) is 'n Nederlandse politieke party, wat op 28 Oktober 2002 gestig is. Die party staan vir 'n dier- en milieu-vriendelike beleid. Nederland is sedert 30 November 2006 die eerste land ter wêreld waarin 'n party met die hooftema in die parlement verteenwoordig is.

Die politieke leier is Marianne Thieme. Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 12 September 2012 is deur die Party vir die Diere nóg verloor nóg gewen. Die party het 2 setels behaal.

Eksterne skakels[wysig]