Pasjtoe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pasjtoe
پښتو‎
Gepraat in: Vlag van Afganistan Afganistan
Vlag van Pakistan Pakistan
Vlag van Iran Iran 
Gebied: Wes-Asië
Totale sprekers: 27 miljoen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Irannees
   Pasjtoe 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Afganistan Afganistan
Gereguleer deur: Akademie van Wetenskappe van Afghanistan
Taalkodes
ISO 639-1: ps
ISO 639-2: pus
ISO 639-3: pus 
Verspreiding van Iraniese tale

Pasjtoe (پښتو‎ [paʂto]) is 'n Irannese taal met sowat 20 miljoen sprekers in Afghanistan, Pakistan en Iran. Dit is saam met Dari (Persies) een van twee apmptelike tale van Afghanistan. Pasjtoe word met die Arabiese alfabet geskryf.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Pasjtoe