Paterson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Paterson
Ligging van Paterson op 'n kaart (Oos-Kaap)
Paterson
Paterson
Koördinate: 33°27′0″S 25°58′0″O Koördinate: 33°27′0″S 25°58′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Cacadu
Plaaslike Munisipaliteit Sondagsriviervallei
Stigting 1879
Oppervlak
 - Dorp 4,3 km²  (1,7 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorp 5 582
 - Digtheid 1 300/km² (3 367/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 6130
Skakelkode(s) 042
Die kerkgebou van die NG gemeente Paterson.

Paterson in 'n dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is op die N10 nasionale pad geleë. Paterson is ongeveer 15 km suid van die Olifantskoppas en is in 1879 gestig deur John Paterson. Die hoofspoorlyn tussen Johannesburg en Port Elizabeth gaan deur Paterson. Die naaste dorpie is Alicedale.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]