Patrick Wolf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Patrick Wolf
Patrick Wolf Montreal.jpg
Geboortenaam Patrick Denis Apps
Geboorte 30 June 1983
Ierland
Beroep(e) Musikant, musiekskrywer
Genre(s) Indietronika, volkstronika, alternatiewe rock, barokpop
Aktiewe jare 2002 — hede
Uitgewer(s) Low Altitude Records, Faith & Industry, Tomlab, Loog, Bloody Chamber Music
Webwerf www.patrickwolf.com
Portal.svg Musiekportaal

Patrick Wolf (gebore as Patrick Denis Apps, 30 Junie 1983) is 'n musikant uit Suid-Londen (Engeland). Wolf bespeel 'n verskeidenheid instrumente, waaronder harp, klavinet, klawesimbel, kitaar, klavier, outoharp, orrel, Appalagiese dulcimer, klavikord, harmonium, trekklavier, theremin, ukulele, lepels, mondfluit, mandolin, altviool, en viool. Wolf is bekend vir sy kenmerkende kombinering van elektroniese sampling en klassieke instrumente wat 'n styl meebring wat strek van Romaanse volksmusiek tot tegnopop.

Diskografie[wysig]

  • Lycanthropy (2003, Faith and Industry / Tomlab)
  • Wind in the Wires (2005, Tomlab)
  • The Magic Position (2007 Loog)
  • The Bachelor (2009, Bloody Chamber Music)