Pearly Beach

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pearly Beach
Ligging van Pearly Beach op 'n kaart (Wes-Kaap)
Pearly Beach
Pearly Beach
Koördinate: 34°39′0″S 19°29′0″O Koördinate: 34°39′0″S 19°29′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Overberg
Plaaslike Munisipaliteit Overstrand
Tydsone SAST (UTC+2)

Pearly Beach is 'n vakansiedorpie aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is suidoos van Gansbaai. Die dorpie het sy naam gekry van die skitterwit sand van die strand. Ongeveer 8 km van die kus is Geysereiland en Dyereiland. Pikkewyne en seeleeus kom voor op beide eilande.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]