Pedro Rocha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Pedro Virgilio Rocha Franchetti (3 Desember 1942, Salto2 Desember 2013, São Paulo), beter bekend as Pedro Rocha, was 'n Uruguaanse sokkerspeler. Hy speel onder meer vir Peñarol (Uruguay), São Paulo, Coritiba, Palmeira, Bangu en Monterrey (Meksiko).

Erelys[wysig]

Peñarol[wysig]

  • Kampioen van Uruguay:
1959, 1960, 1961, 1962, 1964, 1965, 1967 en 1968
  • Copa Libertadores da América:
1960, 1961, 1966
  • Copa Intercontinental:
1961, 1966
  • Recopa dos Campeões Intercontinentais:
1969

São Paulo[wysig]

  • Kampioen van São Paulo:
1971 en 1975
  • Kampioen van Brasil:
1977

Coritiba[wysig]

  • Kampioen van Paraná:
1978

Eksterne skakels[wysig]