Peggy Nadramia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Beweerde vlag van Satanisme.

Religieuse en
LaVeyaanse Satanisme

Organisasies wat met Satanisme geassosieer word
Kerk van Satan
Eerste Sataniese Kerk

Bekende figure
Anton LaVey | Blanche Barton | Peter H. Gilmore | Peggy Nadramia | Karla LaVey

Verwante konsepte
Die Pad van die Linkerhand | Pentagonale Revisionisme | Suitheisme | Oorlewing van die Sterkste | Objektivisme | Might Is Right

Boeke en publikasies
The Satanic Bible | The Satanic Rituals | The Satanic Witch | The Devil's Notebook | Satan Speaks! | The Black Flame | The Church of Satan | The Secret Life of a Satanist | The Satanic Scriptures

Peggy Nomeupau Nadramia is 'n Amerikaanse redakteur van tydskrifte en 'n administrateur van die Kerk van Satan waar sy tans ook die amp van Hoëpriesteres beklee. Haar amptelike titel is Magistra Nadramia.

Sy is op 30 April 2002 deur die vroeëre Hoëpriesteres Blanche Barton benoem en het reeds sedert Mei 2001 as Magistra Templi Rex gedien.

Aanhaling[wysig]

"... ons sal definieer wat 'n Satanis is, nie Bob Larson of enige ander buitestander, Christen of ander, nie. Ons is die eerste groep in die geskiedenis van die mensdom wat onder daardie titel verenig en dit gebruik het om na onsself te verwys; ons is die argivarisse van die Sataniese geskiedenis en die oppassers van Sataniese filosofie, en ons sal nie toelaat dat ander mense Sataniste of Satanisme definieer, afbaken of kategoriseer nie." —Peggy Nadramia, in The Black Flame (volume 5, nommers 1 & 2)

Werke[wysig]

  • Narcopolis & Other Poems (red.) (Hell's Kitchen Productions, ISBN 0-9623286-1-8, November 1989), 'n antologie van grieselige digkuns wat deur verskeie kunstenaars van illustrasies voorsien is

Eksterne skakels[wysig]