Pelikaanpuntvuurtoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Pelikaanpuntvuurtoring is 'n vuurtoring aan die Atlantiese Oseaan op Pelikaanpunt, 'n lang sanderige skiereiland, by Walvisbaai in Namibië.

Die vuurtoring is in 1932 deur die Suid-Afrikaanse regering opgerig tydens die administrasie van Walvisbaai. Die toring is 34 meter hoog. Dit is 'n ronde gietystertoring met 'n lantern en galery. Die toring is in horisontale swart en wit bande geverf. [1]

Verwysings[wysig]

  1. The Lighthouse Directory, Lighthouses of Namibia, Besoek op 24 Desember 2006

Eksterne skakels[wysig]


Vlag van Namibië

Vuurtorings van Namibië

Namibië:

Swakopmund | Pelikaanpunt | Diazpunt | Haai-eiland