Pempheridae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Veërs
Pempheris schomburgkii
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Pempheridae
Genera

Parapriacanthus
Pempheris
Sien teks vir spesies.

Die Veërs (Pempheridae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is twee genera met minstens sewe en twintig spesies in die familie. Vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanus voor.

Kenmerke[wysig]

Die familie word 8 – 17 cm groot. Die uitstaande kenmerke van die familie is die groot oë en die kort dorsale vin. Die familie het geen kommersiële waarde nie behalwe as akwarium vis. Gedurende die dag skuil die vis in grotte en onder rots hange maar gedurende die nag swem hulle bo die rif om te eet. Hulle eet soöplankton. Die familie se klassifikasie word tans ondersoek.

Genera[wysig]

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Parapriacanthus
  • Pempheris

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]