Penny Heyns

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Penelope ("Penny") Heyns (gebore 8 November, 1974) is 'n Suid-Afrikaanse swemmer wat bekendheid verwerf het as die enigste vrou in die geskiedenis van die Olimpiese Spele wat beide die 100 m en 200 m borsslag items tydens die 1996 Atlanta Olimpiese Spele gewen het. Vier jaar later wen sy 'n bronsmedalje by die 2000 Olimpiese Spele.

Eksterne skakels[wysig]