People Against Gangsterism and Drugs

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

People Against Gangsterism and Drugs (PAGAD), vry vertaal as "Mense teen misdaad en dwelms", is 'n organisasie wat in November 1995[1] gestig is as 'n Islamities-georiënteerde burgerbeweging wat hulle verset teen middelmisbruik en misdaad op die Kaapse Vlakte in Kaapstad, Suid-Afrika.

Verwysings[wysig]

  1. People Against Gangsterism and Drugs (PAGAD), Center for Defense Information