Pers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
#800080

Pers is 'n verskeidenheid van skakerings van kleur tussen rooi en blou.[1][2] Die Oxford English Dictionary beskryf dit as 'n diep, ryk kleur tussen bloedrooi en violet.[3]

Pers as kleur is deur die Romeinse keisers en landdroste gedra, en later deur die Rooms-Katolieke biskoppe. sedertdien word pers in die algemeen geassosieer met koninklikes en vroomheid.[4]

Kleurkoördinate[wysig]

Volgens verskeie kleurskemas word pers as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #800080
RGB-kleurmodel (128, 0, 128)
CMYK (0, 100, 0, 50)
HSV (300°, 100%, 50%)

Variasies en gebruike[wysig]


Elektromagnetiese Spektrum

Radiogolf | Mikrogolf | Infrarooi | Optiese spektrum | Ultraviolet | X-straal | Gammastraal


Sigbaar: Rooi | Oranje | Geel | Groen | Siaan | Blou | Violet

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Mish, Frederic C., hoofredakteur Webster's Ninth New Collegiate Dictionary Springfield, Massachusetts, V.S.A.:1984--Merriam-Webster p.957
  2. Webster's New World Dictionary of American English (Third College Edition) definieer dit as: 'n Donker kleur wat 'n mengsel van rooi en blou is." Die Random House College Dictionary definieer dit as: "any color intermediate between red and blue."
  3. Shorter Oxford English Dictionary, vyfde uitgawe, 2003.
  4. Eva Heller, Psychologie de la couleur: effets et symboliques
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.