Peter Hain

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Peter Hain
Peter Hain

Skadu-Staatsekretaris vir Wallis
Ampstermyn
11 Mei 2010 – 15 Mei 2012
Voorafgegaan deur Cheryl Gillan
Opgevolg deur Owen Smith

Staatsekretaris vir Wallis
Ampstermyn
5 Junie 2009 – 11 Mei 2010
Eerste Minister Gordon Brown
Voorafgegaan deur Paul Murphy
Opgevolg deur Cheryl Gillan
Ampstermyn
24 Oktober 2002 – 24 Januarie 2008
Eerste Minister Tony Blair
Gordon Brown
Voorafgegaan deur Paul Murphy
Opgevolg deur Paul Murphy

Staatsekretaris vir Arbeid en Pension
Ampstermyn
28 Junie 2007 – 24 Januarie 2008
Eerste Minister Gordon Brown
Voorafgegaan deur John Hutton
Opgevolg deur James Purnell

Staatsekretaris vir Noord-Ierland
Ampstermyn
6 Mei 2005 – 27 Junie 2007
Eerste Minister Tony Blair
Voorafgegaan deur Paul Murphy
Opgevolg deur Shaun Woodward

Leier van die Britse Laerhuis
Ampstermyn
11 Junie 2003 – 6 Mei 2005
Eerste Minister Tony Blair
Voorafgegaan deur John Reid
Opgevolg deur Geoff Hoon

Lordseëlbewaarder
Ampstermyn
13 Junie 2003 – 6 Mei 2005
Eerste Minister Tony Blair
Voorafgegaan deur Gareth Williams
Opgevolg deur Geoff Hoon

Lid van die Britse Parlement vir Neath
Incumbent
Ampsaanvaarding
4 April 1991
Voorafgegaan deur Donald Coleman

Persoonlike besonderhede
Geboorte 16 Februarie 1950 (1950-02-16) (64 jaar oud)
Nairobi, tans Kenia
Politieke party Arbeidersparty (sedert 1977)
Liberale Party (tot 1977)
Alma Mater Queen Mary, University of London
University of Sussex
Religie Geen (Agnostisisme)[1]

Peter Gerald Hain (Nairobi, 16 Februarie 1950) is 'n politikus van die Britse Arbeidersparty. Hy is parlementslid in Londen vir Neath (Wallis) en verteenwoordig Noord-Ierland en Wallis in die Britse kabinet (soos teen einde-2005). Hain het as tiener van Suid-Afrika (hy was op Pretoria Boys High School) na die VK verhuis en was 'n bekende anti-Apartheidsaktivis in die 1970's wat gespesialiseer het op die gebied van ontwrigting van Suid-Afrikaanse rugby- en kriekettoere na Brittanje. Sy ouers was Suid-Afrikaanse anti-Apartheidsaktiviste wat tot verbande persone verklaar is, kortliks aangehou is in die tronk en deur die Suid-Afrikaanse regering verhoed is om te werk. Die familie het in 1966 na Londen verhuis.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Oliver, Jonathan, "While Blair converts to Catholicism, only 8 Ministers say they believe in God", Daily Mail, 22 Desember 2007.