Peter Mokaba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Peter Mokaba
Gebore 7 Januarie 1959
naby Pietersburg, Unie van Suid-Afrika
Oorlede 9 Junie 2002 (op 43)
Johannesburg, Suid-Afrika
Ouers Albert Mogod en Priscilla Mapittsi
Bekend vir sosiale aktivis, vegter vir die regte van swartes
Kind(ers) Nomzamo, Thandiwe en Siyabulela Mokaba

Peter Mokaba (gebore 7 Januarie 1959 naby Pietersburg, oorlede in Johannesburg op 9 Junie 2002) was 'n lid van die Suid-Afrikaanse parlement, onderminister in die regering van Nelson Mandela en president van die Suid-Afrikaanse regerende party se jeugbeweging, die ANC-Jeugliga. Die Polokwane-stadion vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 is na hom vernoem.

"dubulu iBhunu" - Kill the boer, kill the farmer- Die lied is eens deur Peter Mokaba in die vroeë 1990's gesing, maar is sedertdien deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie as haatspraak verklaar.