Petrusville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Petrusville
Ligging van Petrusville op 'n kaart (Noord-Kaap)
Petrusville
Petrusville
 Petrusville se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 30°5′S 24°39′O Koördinate: 30°5′S 24°39′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distrik Pixley ka Seme
Munisipaliteit Renosterberg
Stigting 1877
Oppervlak[1]
 - Dorp 58,60 km²  (22,6 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 5 211
 - Digtheid 89/km² (230,5/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 40.0%
 • Kleurling 56.6%
 • Indiër/Asiër 0.8%
 • Blank 2.1%
 • Ander 0.5%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 63.3%
 • Xhosa 31.4%
 • Sotho 1.9%
 • Engels 1.7%
 • Ander 1.8%
Poskode (straat) 8770
Poskode (posbus) 8770
Skakelkode(s) 053

Petrusville is 'n dorp in die Oos-Karoo, in die Suid-Afrikaanse provinsie Noord-Kaap, suidwes van die Vanderkloofdam. Die dorp is 45 km noord van Philipstown.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is in 1877 deur twee seuns van Petrus van der Walt gestig op die plaas Rhenosterfontein. Hulle het die plaas van hulle vader geërf wat dit op sy beurt in 1810 verkry het. Die NG gemeente Petrusville is twee jaar later hier gestig.

Distrik[wysig]

Merinoboerdery is belangrik vir die plaaslike enonomie.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Petrusville”. Sensus 2011.