Phil Ivey

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Phil Ivey tydens die 2007 "World Series of Poker".

Phil Ivey is 'n Amerikaanse pokerspeler wat beskou word as een van die beste kontantspel- en toernooipokerspelers in die wêreld in die "geen-limiet" vorm van die spel. Hy is een van die vele professionele spelers wat op gereelde basis op die poker webwerf, full tilt poker speel.

Eksterne skakels[wysig]