Phoenix, KwaZulu-Natal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Phoenix
Ligging van Phoenix op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Phoenix
Phoenix
Koördinate: 29°42′3.6″S 31°0′14.4″O Koördinate: 29°42′3.6″S 31°0′14.4″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Metropolitaanse Munisipaliteit eThekwini
Stigting as woonbuurt 1976
Oppervlak
 - Dorp 30,16 km²  (11,6 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorp 176 989
 - Digtheid 5 900/km² (15 280,9/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 4068 4080
Skakelkode(s) 031

Phoenix is 'n dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, 18 km noord van Durban.

Geskiedenis[wysig]

Daniel Lindley het in 1858 'n sendingstasie hier begin. Hier is 'n gedenkteken opgerig wat sy werk huldig. Gudurende 1904 het Mahatma Gandhi sy koerant Indian Opinion in Phoenix gedruk waar hy 'n Gemeenskapplaas vir Indiërs gestig het. Vandag is Phoenix 'n woon- en handelsgebied vir Indiërs.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]