Phu Bai Internasionale Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Phú Bài Internasionale Lughawe
Sân bay Quốc tế Phú Bài
San bay Phu Bai 2013.jpg
IATA: HUIICAO: VVPB
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Middle Airport Authority
Bedien Huế, Viëtnam
Ligging Hương Thủy
Hoogte bo seevlak 49 vt / 15 m
Landkaart
HUI is geleë in Viëtnam
HUI
Ligging in Viëtnam
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
09/27 2 675 8 775 Teer
Terminaalgebou by die Lughawe Phú Bài
Die Lughawe Phú Bài

Phú Bài Internasionale Lughawe (Viëtnamees: Sân bay Quốc tế Phú Bài) is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 16 km suid van Huế, in die Thừa Thiên-Huế provinsie en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines.

Die lughawe se aanloopbaan is 2670 meter lank. Die lughawe kan 2 miljoen passasiers per jaar hanteer.